'n Progressiewe lens is 'n lens waarmee 'n mens helder en glad op alle afstande met gemak kan sien. Die bril lyk meer esteties en bied 'n onbelemmerde uitsig vir die oë.